Hit Counter

Friday, July 31, 2009

Hiert!!

Ou wagter skiem seker na als verby is.. "Staan daar doos op my voorkop?"


Wednesday, July 29, 2009

Miems, die vriendelike raboebie

"its the final countdoooooown...peeuw pe peeuw peeuw, peeuw pe peeuw pe peeuw!!!!peeuw pe peeuw peeuw, peeuw pe peeuw pe peeuw pe peeuw!!!!


Tuesday, July 28, 2009

KOMBUIS TOE!!!

"want jys my rooi rok bokkie...aaah aah aah WAPPA WAPPA!!"

Japan....weer


Neem kennis

Blykbaar is die heuwels in japan baie mooi...


Monday, July 27, 2009

Blommetjies pluk

Jissie...Daar sit ek en Giel vas in die traffic vanmore besig om kak te praat en rustig ons ECOCIG sigarette met Red Bull flavour te rook..Toe ons n dame gewaar uit haar kar spring in die middel van die traffic...Dadelik skiem ons "wat de fok...Gaan sy n mooi blommetjie langs die pad pluk of wat??"Toe sy begin broek los maak toe skiem ons "oh syt seker n atletiek broekie onder aan en gaan maar van hier af werk toe draf"...Toe die panty af kom toe skiem ons "Jir hierdie Red Bull flavour op ons ECOCIG smaak vorentoe"Maar toe sy op haar hurke gaan sit toe weet ons "Sys nie hier vir n haarsny nie"... Ek fokken spartel toe om my selfoon te gryp om n kiekie te snap...Maar die fokken ding was seker op tungsten setting of iets...Want dis hoe kak die foto uitgekom het hieronder... Maar nou ja...Daai wit blob wat julle daar sien is n pisser of n kakker...Ek moet se...Nadat daar nie meer trane in my lyf oor was na al die ge lag nie...Het ek nogals sleg gevoel vir die arme dame.Giel het glad nie want hyt mos nie n hart nie


Sunday, July 26, 2009

Befokte entrance

Soos julle weet, kyter ons vir almal hier op Boorgatspook en vandag is hier ietsie vir AL die dames en sommige mans...Maar all round dink ek almal sal die geniet...Ek moet se ek het nogal n glimlaggie ge kraak vir die videokie.En ek vra sommer kla om verskoning vir al die mans wie se gaanse hierdie sien...Want ek reken na hulle dit gesien het gaan hulle die moemfer weg bere tot jy ring koop :) Enjoy


Friday, July 24, 2009

Die "P" woord

Baie mense frons op gebruik van die "P" woord... Maar selfs oom Dellie, die 70 jarige ouderling wat elke sondag voor in die kerk sit, sal in die regte situasie "poes" se... Ek sal geld daar op sit.... En ek sal meer geld daarop sit dat elke persoon wat hierdie lees, "poes" al ten minste 10 keer in hulle lewens gese het...Ek mag verkeerd wees.

Tuesday, July 21, 2009

UFC

Ek weet nie of daar van julle is wat die UFC volg nie, maar ek doen...En ek is n groot Brock Lesnar man...Ek is doos bang vir daai ou...Ek sal nie eers as ek n UZI in my hand het kak soek met hom nie...Nou in sy eerste UFC fight het hy teen Frank Mir verloor want hy wou net wappa wappa en die fight verby kry...Maar ongelukkig is dit bietjie meer complicated as dit en Frank Mir het hom ge submit met n leg lock...Brock het sy les geleer en terug gekom en met skaars vyf fights onder sy naam is hy die huidige UFC Heavyweight Champ...En noudieaand was dit die rematch tussen Mir en Lesnar op UFC 100...Hier is wat gebeur het.

Rondte 1


Rondte 2

Monday, July 20, 2009

Klam drome

Dagse spoke

Nou ja, eks terug van die bos af en in my netjiese klere agter my komper besig my skuld geldjie te verdien, Ek hoop julle het my darem ge mis want niemand anders het nie...Nie eers my fokken hond nie...Maar nou ja ek het nou genoeg tyd in fetus posisie deurgebring in n plassie van my eie trane daaroor, en nou is dit bek to bizniz...Eerstens op die agenda is n shout out...Ek wil aansoek doen op die gaans in die foto hieronder....Wie ookal jy is...Jy is kaaak warm en ek wil jou pregnant maak sodat jy met my moet trou!!!Maar ek besef dis baby steps...So kom ons gaan eet ribbetjies by spur of iets eers...Ek sal halfies met jou gaan.


Tuesday, July 14, 2009

Die groot man se venster

Ek het vandag bietjie n piekniek mandjie ge pak met lekker horroks en oros in en die pad ingeval...En my goeie bra Giel het voorgestel dat as ek hier in die blyderivier valley is, dat ek deur die groot man se venster gaan loer....En toe ek daar kom was die boodkap duidelik teen n asblik ge sit...Daai vensterkie moet skoon bly!!!

Monday, July 13, 2009

Groete vanuit die bos

Ek bevind myself nou wel in die bos op fuckansie, maar ek loer in om die punt huis toe te dryf dat enige iemand wat sewende laan kyk verdien om leeg ge tap te word deur n draggielaar...Die dag wat tannie Hilda begin tiet wys op daai show, koop ek die limited edition dvd soepir doepir doos stel....Vir Giel

Wednesday, July 8, 2009

WAPPA!!!!



Kyk hoe fokken klap daai kniegies teen mekaar...Ek het letterlik n pis vlekkie op my Pokemon onnie gemaak na die een...

'n Goeie Steek





Tuesday, July 7, 2009

n dag in my lewe








Nou is daar n paar van julle wat dink..."HAHAHA dan moet die doos se ma hom nog troos ook"...En julle sal 100% reg wees

Friday, July 3, 2009

Hou jou pubes onder beheer

As ek n rand gehad het vir elke keer wat ek ge shower het iewers, of selfs ge bad het en op die seep of teen die muur was daar n balhaar of n kwashaar...was ek nou n ryk man...Sommige mense kry tot n spons op die lip by die gym...Nee fok ek sal kots...Ou Giel het lekker ge smul aan een...Nou...Die vraag is ook...was dit kop spons, of skrot spons...Niemand sal weet nie...Al wat ek weet is dat ou Brandon hieronder is gatvol vir iemand se curly wat hom van n skouer hoogte bekruip.


Vir die worsrokers

Hier op die spook kyter ons vir allerande mense...Van astrologie professors tot dwergie shemale waterpolo spelers, So hier is iets wat al die rugridders sal dink is "fabulous"...Broukbek mawntin staail. (Klik op die prenkie vir n groter vershin)

Thursday, July 2, 2009

Draties maak

Nou ja

Ek het n rukkie laas iets op hierdie stukkie kak van my ge druk, maar daar is goeie rede daarvoor...Ek was in die hossie want ek het myself te geweldadig met die hand ge groet...So nou deel ek maar die verskeidenheid pramme wat my in die ICU ge land het....Plesier