Hit Counter

Monday, July 20, 2009

Klam drome

Dagse spoke

Nou ja, eks terug van die bos af en in my netjiese klere agter my komper besig my skuld geldjie te verdien, Ek hoop julle het my darem ge mis want niemand anders het nie...Nie eers my fokken hond nie...Maar nou ja ek het nou genoeg tyd in fetus posisie deurgebring in n plassie van my eie trane daaroor, en nou is dit bek to bizniz...Eerstens op die agenda is n shout out...Ek wil aansoek doen op die gaans in die foto hieronder....Wie ookal jy is...Jy is kaaak warm en ek wil jou pregnant maak sodat jy met my moet trou!!!Maar ek besef dis baby steps...So kom ons gaan eet ribbetjies by spur of iets eers...Ek sal halfies met jou gaan.


No comments:

Post a Comment