Hit Counter

Monday, July 27, 2009

Blommetjies pluk

Jissie...Daar sit ek en Giel vas in die traffic vanmore besig om kak te praat en rustig ons ECOCIG sigarette met Red Bull flavour te rook..Toe ons n dame gewaar uit haar kar spring in die middel van die traffic...Dadelik skiem ons "wat de fok...Gaan sy n mooi blommetjie langs die pad pluk of wat??"Toe sy begin broek los maak toe skiem ons "oh syt seker n atletiek broekie onder aan en gaan maar van hier af werk toe draf"...Toe die panty af kom toe skiem ons "Jir hierdie Red Bull flavour op ons ECOCIG smaak vorentoe"Maar toe sy op haar hurke gaan sit toe weet ons "Sys nie hier vir n haarsny nie"... Ek fokken spartel toe om my selfoon te gryp om n kiekie te snap...Maar die fokken ding was seker op tungsten setting of iets...Want dis hoe kak die foto uitgekom het hieronder... Maar nou ja...Daai wit blob wat julle daar sien is n pisser of n kakker...Ek moet se...Nadat daar nie meer trane in my lyf oor was na al die ge lag nie...Het ek nogals sleg gevoel vir die arme dame.Giel het glad nie want hyt mos nie n hart nie


No comments:

Post a Comment