Hit Counter

Tuesday, July 21, 2009

UFC

Ek weet nie of daar van julle is wat die UFC volg nie, maar ek doen...En ek is n groot Brock Lesnar man...Ek is doos bang vir daai ou...Ek sal nie eers as ek n UZI in my hand het kak soek met hom nie...Nou in sy eerste UFC fight het hy teen Frank Mir verloor want hy wou net wappa wappa en die fight verby kry...Maar ongelukkig is dit bietjie meer complicated as dit en Frank Mir het hom ge submit met n leg lock...Brock het sy les geleer en terug gekom en met skaars vyf fights onder sy naam is hy die huidige UFC Heavyweight Champ...En noudieaand was dit die rematch tussen Mir en Lesnar op UFC 100...Hier is wat gebeur het.

Rondte 1


Rondte 2

No comments:

Post a Comment