Hit Counter

Thursday, June 25, 2009

Rooi jam....Mmmmmmm

As daai kwas weer droog loop...Moenie vrae vra nie


Veiligheid 1ste

Wat is op my spoke!? Daar gaan nie 'n week verby wat ek myself nie bekommer oor julle, julle vriende en familie nie. Ek dag ek skiet gou update indien jou ma haar stompie tussen die skoonmaak goed in skiet.


Vrede.



Sunday, June 21, 2009

Fliek Rubriek - The Hangover

Aarsy, Hiers ons weer met n uitkyk op n fliek wat uitstaan...En hierdie een staan nie uit omdat hy soepir kak is nie...Hy staan uit want hy is soepir kont snaaks...Vandag wil ons bietjie gesels oor The Hangover.

Raait...Sonder om te veel weg te gee oor die movie wil ek darem net n paar woorde oor hom skryf...Hierdie meesterstuk is ge prodoes deur dieselfde bra wat OLD SCHOOL gemaak het..(Ook n super kont snaakse movie).Die fliek gaan oor n bra Josh Bartha (Doug) wat gaan trou en sy twee beste konneksions Bradley Cooper (Phil) en Ed Helms (Stu) en sy aanstaende swaer Zach Galafanakis (Alan) wat Las Vegas toe fok vir sy bachelors.Hulle kuier hulle tiete af en word wakker die volgende oggend heel fakt en een man minder...Ja...Die ou wat moet trou is missing in action...Hulle kan nie n fok onthou wat die vorige aand gebeur het nie en begin ondersoek instel oor waar hulle chomma dalk kan wees...En natuurlik kry hulle nie hulle bra by die swembad besig om n tan te vang nie...NAH AH!!! Hy is fokken lettelik missing in action.
Hierdie movie is n fokken MUST SEE!!! As jy nie lag vir die fliek nie...Fokken skiet jouself, want dan dien jy geen waarde aan die wereld nie...So..Trek jou wyfie nader, vat die laat skof se geldjie en gaan spend dit op die movie, slush puppie en popcorn in plaas van n liter kommando brannas en moth balls om in jou cortina se petrol te gooi want jyt gesien dit boost jou oktaan vlakke....As ek verkeerd was oor die movie...Skiet my n comment en tune my ek is poes...Sodat ek jou naam op die voorblad kan gooi dat almal weet wie hulle waardevolle suurstof steel.

Thursday, June 18, 2009

Ek het gelag

Ek weet nie hoekom nie, maar toe ek die foto sien het ek nogal lekker ge chuckle...En snaaks genoeg...Elke keer wat ek na hom kyk...Word dit vir my net snaakser...Ek weet nie...Dalk is dit net ek.....HAHAHAHA...Daar kyk ek weer na hom...Die arme klein kont.





En soos ons weet is daar manne daar buite op die wereldwye internasionale webwereld wat met photoshop jou gesig kan verander in n rottweiler se lipstick in...En een van hulle het die foto so bietjie ge pritt....Oo fok dis snaaks


Hys ook maar net mens

Nou ek weet nie wie van julle hou die nuus dop nie...Maar vir jare al is ou Kim Jong Il op die oorlogspad, Die fokken bra wil die hele amerika opblaas... Dit by gese... Die chomma het genoeg ingredients vir n lekker mushroom krekker en soos dit in die nuus blaadjies lyk het hy al n paar gebou...Die bra is 100% saaikou!!! En soveel soos wat ek die amerikaners dislike...Hoop ek hulle vee die man van die aarde af....Maar nou vra ek julle...IS die bra regtig net bombefok? Of is hy ook maar net mens soos ek en jy...Ek het n paar goetjies saamgestel om ons dalk n dieper kyk te gee in die oukie se lewe in.(Klik op die fotokies vir groter version)

Wednesday, June 17, 2009

Die terries en taknologie

Smaak my die terroriste sit en luister Avril Lavigne en Celine Dion op hulle Ipods terwyl hulle bommetjies bou...Ek kan verkeerd wees

Friday, June 12, 2009

Die faktap mense van die wereld

Ek het hierdie in epos gekry...

Dear Friends,
Feel so sad for all the passengers including the extraordinary photographer, who kept his cool even in the last moments of his own life and took these photos. The world saw the disappearance of an Air France aircraft during a trans Atlantic flight between Rio to Paris .
Two shots taken inside the plane before it crashed. Unbelievable photos taken inside the aircraft that was involved in the crash.....


The two photos attached were apparently taken by one of the passengers in the aircraft, just after the collision and before the aircraft crashed. The photos were retrieved from the camera's memory stick. You will never get to see photos like this. In the first photo, there is a gaping hole in the fuselage through which you can see the tailplane and vertical fin of the aircraft. In the second photo, one of the passengers is being sucked out of the gaping hole






These photos were found in a digital Casio Z750, amidst the remains in Serra do Cachimbo. Although the camera was destroyed, the Memory Stick was recovered. Investigating the serial number of the camera, the owner was identified as Paulo G. Muller, an actor of a theatre for children known in the outskirts of Porto Alegre . It can be imagined that he was standing during the turbulence, he managed to take these photos, just seconds after the tail loss the aircraft plunged. So the camera was found near the cockpit. The structural stress probably ripped the engines away, diminishing the falling speed, protecting the electronic equipment but not unfortunately the victims. Paulo Muller leaves behind two daughters, Bruna and Beatriz.

OK...Nou dat ek klaar gehuil het vir die mense wat uit die vliegtuig uit ge waai het...Nou wil ek ietsie se....WIE DE FOK dink sulke kak uit... My bliksem donner!!! Voor die vliegtuig neergebliksem het, het die pilot in ge radio dat hulle electronic problems het...En nie "Oh jirrekie tog ons vliegtuig het in twee geskeur en nou gaan ons in die see in poes!! Die mense waai weg left right en center....Please advise"...Weet jy wat...Fok dit...Ek kan aan en aan gaan oor hoe faktap mense is en die kak wat hulle kan uit dink...Maar die erger ding is die mense wat dit GLO en die mails forward, met hulle eie krummels by soos "Kom ons bid vir die families" Ek verwag klaar die mail van my ma af...En ek skud net my kop...

Vrede

So paar grappies


n Chomma loop rond in spar, hy sien n warm gaans en stap na haar toe en vra
"Skuus tog, ek het my cherrie verloor...kan ek so rukkie hier by jou staan en gesels"..
Die stukkie kyk hom aan en reken hom
"Ja hoekom nie, maar ek verstaan nie hoe dit gaan help nie"...
Hy reken haar...
"Elke keer as ek met n girl wat sulke lekker tiete soos jy gesels, verskyn my gaans uit die middel van nerens uit"


n Man wat in n kar ongeluk was kom na ruk uit sy koma uit, heavy upset roep hy die nursie en vra haar wat de fok aangaan...Sy kom nader en se vir hom
"Wel meneer, ek het kak nuus en goeie nuus, wat wil jy eerste hoor....
"Gooi my met die kak nuus" tune hy haar....
"Wel jy was in n kar ongeluk, jou ford cortina is poesland toe en altwee jou voete is afgesit"....
Die bra begin te huil en die nursie skiem dis omdat hy sopas nuwe nankang tekkies op sy kar ge bliksem het voor die ongeluk...
"Dis net n kar meneer" se sy...
"Fok die kar...My voete!!!...Wat is die goeie nuus dan"....
"Wel" reken sy hom...."Die pasient in die kamer langsaan wil jou slippers koop.

Tuesday, June 2, 2009

Meet hom sommer so met die upstroke

Het jy al ooit n gaans ge zaber en by jouself ge wonder "hmmmm, ek wonder of ek diep genoeg shots gee".. Wel nou kan jy jou steekie vra om die nuwe "KOKLINIAAL" onder haar naeltjie te install....Dan weet jy altyd of jy genoeg bloed na jou totter toe regulate