Hit Counter

Thursday, June 18, 2009

Hys ook maar net mens

Nou ek weet nie wie van julle hou die nuus dop nie...Maar vir jare al is ou Kim Jong Il op die oorlogspad, Die fokken bra wil die hele amerika opblaas... Dit by gese... Die chomma het genoeg ingredients vir n lekker mushroom krekker en soos dit in die nuus blaadjies lyk het hy al n paar gebou...Die bra is 100% saaikou!!! En soveel soos wat ek die amerikaners dislike...Hoop ek hulle vee die man van die aarde af....Maar nou vra ek julle...IS die bra regtig net bombefok? Of is hy ook maar net mens soos ek en jy...Ek het n paar goetjies saamgestel om ons dalk n dieper kyk te gee in die oukie se lewe in.(Klik op die fotokies vir groter version)

No comments:

Post a Comment