Hit Counter

Friday, June 12, 2009

So paar grappies


n Chomma loop rond in spar, hy sien n warm gaans en stap na haar toe en vra
"Skuus tog, ek het my cherrie verloor...kan ek so rukkie hier by jou staan en gesels"..
Die stukkie kyk hom aan en reken hom
"Ja hoekom nie, maar ek verstaan nie hoe dit gaan help nie"...
Hy reken haar...
"Elke keer as ek met n girl wat sulke lekker tiete soos jy gesels, verskyn my gaans uit die middel van nerens uit"


n Man wat in n kar ongeluk was kom na ruk uit sy koma uit, heavy upset roep hy die nursie en vra haar wat de fok aangaan...Sy kom nader en se vir hom
"Wel meneer, ek het kak nuus en goeie nuus, wat wil jy eerste hoor....
"Gooi my met die kak nuus" tune hy haar....
"Wel jy was in n kar ongeluk, jou ford cortina is poesland toe en altwee jou voete is afgesit"....
Die bra begin te huil en die nursie skiem dis omdat hy sopas nuwe nankang tekkies op sy kar ge bliksem het voor die ongeluk...
"Dis net n kar meneer" se sy...
"Fok die kar...My voete!!!...Wat is die goeie nuus dan"....
"Wel" reken sy hom...."Die pasient in die kamer langsaan wil jou slippers koop.

No comments:

Post a Comment