Hit Counter

Sunday, June 21, 2009

Fliek Rubriek - The Hangover

Aarsy, Hiers ons weer met n uitkyk op n fliek wat uitstaan...En hierdie een staan nie uit omdat hy soepir kak is nie...Hy staan uit want hy is soepir kont snaaks...Vandag wil ons bietjie gesels oor The Hangover.

Raait...Sonder om te veel weg te gee oor die movie wil ek darem net n paar woorde oor hom skryf...Hierdie meesterstuk is ge prodoes deur dieselfde bra wat OLD SCHOOL gemaak het..(Ook n super kont snaakse movie).Die fliek gaan oor n bra Josh Bartha (Doug) wat gaan trou en sy twee beste konneksions Bradley Cooper (Phil) en Ed Helms (Stu) en sy aanstaende swaer Zach Galafanakis (Alan) wat Las Vegas toe fok vir sy bachelors.Hulle kuier hulle tiete af en word wakker die volgende oggend heel fakt en een man minder...Ja...Die ou wat moet trou is missing in action...Hulle kan nie n fok onthou wat die vorige aand gebeur het nie en begin ondersoek instel oor waar hulle chomma dalk kan wees...En natuurlik kry hulle nie hulle bra by die swembad besig om n tan te vang nie...NAH AH!!! Hy is fokken lettelik missing in action.
Hierdie movie is n fokken MUST SEE!!! As jy nie lag vir die fliek nie...Fokken skiet jouself, want dan dien jy geen waarde aan die wereld nie...So..Trek jou wyfie nader, vat die laat skof se geldjie en gaan spend dit op die movie, slush puppie en popcorn in plaas van n liter kommando brannas en moth balls om in jou cortina se petrol te gooi want jyt gesien dit boost jou oktaan vlakke....As ek verkeerd was oor die movie...Skiet my n comment en tune my ek is poes...Sodat ek jou naam op die voorblad kan gooi dat almal weet wie hulle waardevolle suurstof steel.

No comments:

Post a Comment