Hit Counter

Sunday, September 6, 2009

Wayne Barnes jou doos!!!!

Ek wil net se, ek is nie n man wat huil oor n ref as my span verloor nie...En die aussies het n beter game as ons gespeel saterdag...Maar die feit bly staan...Daai fokken pommie gemors wat homself n ref noem "WAYNE BARNES" het ons genaai...En hy is dieselfde kont wat die all blacks ge naai het in die 2007 Wereld Beker...Daai kont het seker fokkol vriende op skool gehad nie...En ek twyfel of enige iemand saam hom braai..So ja...Nou moet die bokke maar die tri nations trofee in Hamilton gaan haal volgende week teen die all blacks..



2 comments:

  1. Yes Stinkie en Giel

    Hoop julle nuwe saait is befok

    Kyk ek noem n poes n poes en n doos n doos mar regtig nou, die bra is n groot POES (*getik in hoof letter op aandag met goue factup blinkers wat jy by jou sussie in std2 steel)....dis my krummel

    Befokte cool week mense

    Billy

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam die ou is n regte poes, ek dink iemand moet n petisie opstel en vir al die Bokke ondersteuners stuur en dan stuur ons dit vir die IRB en ons kry daai useless kont uit sy fokken job uit. Ek nomineer Boorgatspook om die petisie optestel, Kom man doen dit vir ons!!
    Cheers

    ReplyDelete