Hit Counter

Monday, September 14, 2009

Hoelykit

More maats, julle skiem ook al seker, "Fok hierdie ouens is ook net all talk, want hier gebeur fokkol op die site"... Maar ons is fokken HAAARD besig met die nuwe site en skeep so bietjie die een af....En vir dit vra ek onverskoning....Maar ons moet al ons tydjie in die nuwe site in sit want dit help nie ons praat so moerse van die nuwe site en dan as hy op is, is dit n stukkie kak nie...Nee nee...Ons be aam om rook wolke so groot soos wat 8 jaar terug in New York was te maak...maar net op die internets, Op daai topic... Ek het weer n paar programme oor Sept 11 2001 gekyk onlangs ,en dit fokken skud my nogsteeds...



Se wat jy wil van die Yanks, hulle is nou wel groot konte, maar fok weet... Daai aanvalle was darem maar faktap....Daai twee moerse geboue...Al daai mense...WEG in minder as n uur se tyd... Maar ja...So gaan hy maar....Op n ligter noot:
DIE FOKKEN BOKKE!!!!!!!! TRAAI NYSHINS CHAMPIEENS!!!!



Ek sal julle se...Met al die kak in ons land en die kraaim en al die ander tos wat jou net wil laat fokkof hier...Moet daar tog iets in jou hart wees wat jou PROUDLY SOUTH AFRICAN laat voel...Sevens rugby, die krieket, District 9.....Nee man...Maak my hart fokken warm!!! En dan is daar die currie cup.... Nou vir die van julle wat nie weet nie...Ek en Giel is altwee blou bul supporters...MAAR MOET DIT NOU NIE TEEN ONS HOU NIE!!! Asseblief.... Maar ja...toe kak ons WEER af...die keer teen die sharks...So baie geluk aan al die sharks supporters...Nie al die bloubul supporters huil na n verloor nie...Maar die fok weet, as ons nou weer gaan begin wen...Dan gaat julle my hoor :) :) :) :)....Maar all en all...Ek reken on rappie lyk goed....Met Piet Divvy en al...En dan wys die all blacks ook nou watse fokken bad losers hulle is en cite vir Jaque Fourie en ban hom vir 4 weke...VIR FOKKEN WAT??Ah wel...Fok hulle ook...Die koppie is ons sn en dis al wat saak maak

Nou maar ja...Ekt nou genoeg kak gepraat, ek moet seker verder bou aan nie nuwe site...Giel is die mastermind en fix alles wat ek opfok...Maar ek kont-ribute in my eie spesiale manier...Ek mag verkeerd wees.

3 comments:

  1. Die Magtige LEEUS het julle ook laat les op se... Man ek geniet elke oomblik van hierdie moment... Sjoe, ek raak sommer al weer Happy van voor af.
    :o)

    ReplyDelete
  2. Die magtige Leeus?? Wanneer het die bulle teen die British lions gespeel?

    ReplyDelete
  3. Oulike blog, maar jy sal meer punte verdien as jy die 15jarige taal defek oorkom en 50% minder vloek.

    ReplyDelete