Hit Counter

Sunday, April 26, 2009

HOER-a!!!!

Aarsy..

Die boksie regs is nou reg om te fokken rok!!!
Klik registreer en kies vir jou n lekker naampie om mee te spoeg en laat waai, Laat ons hoor wat skud in jou wereld....Voel asseblief ook vry om soveel kak as moontlik te praat.
Maar asb, hou dit skoon...Woorde soos "absurd" en "Nicholis Louw" sal nie ge duld word nie, en die oortreders sal vervolg word...
As jy die reel oortree sal twee groot ouens by jou huis opdaag en op jou blommetuin gaan pis, so wees gewaarsku...Andersins.

Nou maar raait...Laat ons hoor

No comments:

Post a Comment