Hit Counter

Thursday, April 23, 2009

Die eerste een

Dagse

Klaas: Welkom by Boorgatspook blok, hier kan jy verwag om lekker beskuit reseppies en gediggies oor blommetjies en reenbogies te vind, die hoogste gehalte morele waardes word hier.....
Boeta: ....Waarvan fokken praat jy? Het jy iets moerse befok gerook bra, moenie suinig wees nie jou fokken rot
Klaas: Nee man!! Hoe de fok anders moet ons mense kry om na ons faktap site te kom? Ons sal allerande oproepe kry van mense van die NG Kerk en die Super Duper Afrikaans Kultuur beweging (Watookal hulle fokken naam is) as ons dadelik begin woorde soos "poes" en "noot vir noot" se!
Boeta: Fooook hulle man, die internet is poes groot....baie wegkruip plek.
Klaas: Ja nee ek hoor jou, So ja mensies...Welkom by ons faktap poging om al die kak wat in ons vrot breins smeul oor te dra aan wie ookal wil luister.
Boeta: Dis korrek Klaas... Hier kan jy spoeg wat jy wil, as iemand jou afpis...Laat ons weet in die gesels boksie...Chack die klein stukkie kak hier regs...Skiet jou krummel daar lat die hele wereld jou kan sien
Klaas: Die hele wereld?? Nee ek dink jy fokken droom bra!!
Boeta: Ag ok fok!!! Skiet jou kak hierlangsaan en twee mense in die wereld sal darem sien.
Klaas: Die twee fokken awesomeste mense is die wereld ja!!! Mnjahahahaa
Boeta: Ek drink op daai een!!!

Cheers....Vir nou!


No comments:

Post a Comment