Baie mense frons op gebruik van die "P" woord... Maar selfs oom Dellie, die 70 jarige ouderling wat elke sondag voor in die kerk sit, sal in die regte situasie "poes" se... Ek sal geld daar op sit.... En ek sal meer geld daarop sit dat elke persoon wat hierdie lees, "poes" al ten minste 10 keer in hulle lewens gese het...Ek mag verkeerd wees.
Kom gerus binne, skop jou vlooimark tekkies af, en maak jouself tuis...Hier op boorgatspook is dit hoe ons rol. Hier is fokkol kollosale egos of kak houdings nie...
Hierdie is maar net n plekkie waar twee gewone chommas die goed neersit wat hulle dink is snaaks...Niks meer nie, niks minder nie, en as ons along the way iemand anders n glimlaggie kan gee is dit spif
Skiet ons jou krummel by die posts onder "comments" of maak gebruik van die wonders van taknologie en stuur n posduifie na boorgatspookblog@gmail.com..
No comments:
Post a Comment