Hit Counter

Wednesday, October 7, 2009

Staan sterk vir nog n klein rukkie

Dagse my mense

Julle skiem seker teen die tyd die spook is dood, en die fok weet ons voel amper dood...Maar dis omdat ons so fokken hard spook aan die nuwe site, Nou reken baie van julle seker...Blah fokken blah...whatever!! En ek kan sien hoekom julle so sal se..Want hier op hierdie blog gebeur absoluut fokkol..Maar vir goeie rede ek assure julle...Net om vir julle te wys dat ons nie fabels praat nie, het ek n screen shot van die nuwe boorgatspook tuiste geneem..Ek het so paar dinge uit ge blur vir twee redes...Ek wou nog altyd dit gedoen het, en soos enige goeie M Night Shamalamamnanan movie wil ons n lekker suspence op bou...vir die groot klimaks...Nou nie dat die nuwe site n groot klimaks vir baie van julle sal wees nie...Maar vir n ou soos Tiaan Stootwagen wat nooit klimaks nie sal dit n taai kolletjie in sy onnie los..Nou maar raait check waaraan timmer ons





Staan sterk julle.....Ons is amperkies stamperkies klaar!!!!

2 comments:

  1. Beloftes, beloftes, julle bou al amper 2 jaar aan die nuwe saait. Kry nou klaar magtag man ons wag in spanning

    ReplyDelete
  2. Hoezit my tjaainas

    Fok Stinky en Giel dit lyk super doeper diep in die poeper befok, jul het my saport!! Ek wag angs bevange voor my puter vir julle nuwe saait. in tussen tyd klap ek maar draties vir al die mooi tannies wat hul tieties vir my wil wys.

    oor en uit moeder penitreeders
    BILLY

    ReplyDelete