Hit Counter

Thursday, August 20, 2009

Ek het n vraag

Dagse maats

As julle dalk n tydjie kry...Skiet gou n krummel in die "comments" section hier onder op my vragie wat ek nou wil vra... Hy lyk as volg:

Wie van julle het n tv lisence??.....En die tweede deel van die vraag is....Die van julle wat nie een het nie...Het julle ook al n fokken bloed rooi prokereursbrief in die pos gekry??

As ek nou eerlik met julle kan wees.... As ek nie n soepir kont cool SONY Bravia LCD gekoop het nie...Sou ek ook nog ge roof kyk het totdat my oe seer was...Maar die grap is, EK SOU NIE EEN FOKKEN SEKONDE GEMORS HET VAN MY LEWE, OM SABC TE KYK NIE....Maar tog reken hulle ek skuld hulle n geldjie vir hulle fokken tos wat hulle in die airwaves in broadcast...Nou ja...As ek daai LCD TV kon koop sonder n faktap tv lisence...Sou ek...ONCE!!!!! Maar iemand wat ek ken, roofkyk n kakshot...En hy het n rooi briefie in die pos gekry.

Maar hier is snaakste deel van die hele storie....En elke woord wat hier volg...is waar....So paar jaar terug toe die eerste prok briefie gekom het...Was hy op GROEN papier gedruk...En hulle het mooi gevra dat die geldjie aan die SABC betaal word..Die briefie was iets soos:

"Betaal asseblief jou tv lisensie geldjie, ons vra mooi...As jy dit nou betaal sal ons iemand stuur om jou gras te sny en jou toon naels te knip...Vrede...van : Die Prokereurs"

Daai groen briefie het saam met die Dion koerantjie asblik toe gegaan...Die lewe het aangegaan soos normaal...

Toe n jaar of wat later...Kom daar n briefie...Selle kontkop prokereurs wat geldjie soek om Isidingo en Yo tv aan die gang te hou...Maar die keer...Was die briefie op geel papier ge tik, en hy het as volg gelees:

"Jy het nog nie jou tv lisensie geldjie betaal nie, Dis nie meer snaaks nie...Kom nou...Betaal jou geldjie, Ons wil nou nie weer vra nie...Plus..Ons sal jou 50% afslaggie gee...Kom nou man!!...Doen die regte ding...Van: Die prokereurs"

Die geel briefie het saam met die HiFi Corporation specials bladsykie asblik toe gegaan......Die lewe het aangegaan soos normaal...

Maar nou...Nou is daar kak....Want die proks...Hulle het die rooi stationary uitgehaal...En as die rooi stationary uitkom....Kak alles...Soos bewys in die laaste briefie:

"FOK JOU!!! Jy het nogsteeds nie jou tv lisensie betaal nie...Hierdie is die fokken laaste keer wat ons gaan vra...Soos jy kan sien het ons die rooi papier gebruik!!!Ons is nou moeg om jou gat te lek vir ons geldjie...Hoe de poes dink jy moet ek nuwe tyres op my BMW sit as jy nie jou geldjie gee nie??Betaal nou of ons kom fokken skop jou hond, pis op jou gras en verkrag jou "domestic executive"...Jy fok rond met die verkeerde gangsters jou naai!!! Dis hoe ons fokken rol!!!Jou bliksem!!!Ons gaan nie weer praat nie....BOOYAKASHA!! Van: Die Prokereurs

Na daai briefie...toe skrik ons...Nee kyk...Dit was n wake up call...Maar toe gaan die rooi briefie saam met die Makro koerantjie in die asblik in en..

DIE LEWE GAAN AAN SOOS NORMAAL


9 comments:

  1. Ek is n trotse roofkyker.

    ReplyDelete
  2. Fucks vir die SAUK/prokureurs 'n briefie waarin jy neerstip dat jou TV nie 'n tuner het nie - dis gekoppel aan jou rekenaar.
    Dus het jy net 'n monitor.

    Blykbaar hoef mens nie lisensiegelde te betaal vir monitors nie (dit maak sin - anders sal elke besigheid met rekenaars moerse klomp geld moes betaal).

    Hou die fucks as bewys - (maak seker die datum is op).

    As iemand wel besluit om vir jou te kom kuier en jou pit-bull met H1N1 is nie beskikbaar nie, is jou cunt darem skoon.

    Ek kan verkeerd wees.

    ReplyDelete
  3. Ek dink daai fokkers by multichoice gee details uit, want as 'n mens DSTV het, het jy 10 to 1 ook 'n tuner en HOEDE FOK weet daai konte by SAUK jy het 'n TV. Moenie my kak kom spin oor hoe hulle, hulle star trek kazitzimimer gebruik om jou signal receiver op te tel nie. Iewers lek informasie uit. Suppose na hulle die waarheid uitgevind het dan het hulle die reg om jou neus se punt met 'n sker af te knip.
    Ek geniet my nuus in Zulu verskriklik. Sal maar my lisensie elke jaar bly betaal.

    ReplyDelete
  4. Ek scheme die fokkers ry verby huise en almal met 'n dish kry 'n briefie.

    ReplyDelete
  5. Hosh Julle mal moere,

    Wel, soos altyd het ek weer my gat af gelag vir ou stinkvinger, aloewel dit nie n lagwekende situasie is nie, sal ek davan hou om ook my 2c te gee op die artikel.

    Liewe SAUK, julle poes, ek sal julle wys ek betaal nie my TV lisensie nie. Ek betaal al kla R500 an Multichoice(wa da amper fokkol is in anyway), vir fokken wat moet ek nog meer geld betaal. Vir die BEE konte om meer geld vir duurder kare te kry? Ek skiem nie so nie. So ja, as dit lk nog nie helder was nie, gan kry vir my 500 TV lisensies van julle bobejaan boeties in die lokasie, (dis nou die moere wat SABC en E TV kyk), en ek sal die ding betaal, ek sal even n bckpaymentmaak van 7 jaar + rente en fines.

    Lekker dag witmense
    Trompie,

    PS: jammer vir die spelling, is haastig

    ReplyDelete
  6. Billy Hier
    Ek skeem so...veronderstel die liksend is R100 raait?(Ekt geen fokkin idee hoeveel dit is nie want ek betaal ok nie) mar kom ons se ek wil dit doen (dis nou soos hul se die regte ding.....Sandra Bullock is die regte ding om te doen, mar anyway) Ek is Afrikaans soos jul kan agter kom, en as ek SAUK kyk is dit net Afrikaanse stories wat ek kyk (ja ja 7de laan en daai tos) en dit tel net vir 10% van die tyd op die 3 kanale, tel nog 5% by vir die een aand wat daar tos is op DSTV en jy chack daai ou factup Stefan Seevoel movies op SABC1 op sondae....Raait my sommetjie werk so...10% + 5% = 15% en ek skeem 15% van R100 is R15...so ek is bereid om R15 betaal....dit sou ek se is FAIR...

    Fanks Giel en Stinky virrie Saait dis befok cool

    ReplyDelete
  7. die spoke slaap, dalk tyd om die plug uit te trek? die info hier is cool, maar 9 11 is soos in lank voor gister. ek is mal oor BEE dit spaar my CV's.... dom konte, nou daai storie is faktap.

    ReplyDelete
  8. Hahahaha ek het 2002 my lisensie betaal. Geen probleem nie want ons kyk nogsteeds 2002 se programme ! Even dstv het regtig niks nuut op nie. Multi choice val nie vir daai ene nie 8-P

    ReplyDelete