Hit Counter

Tuesday, May 26, 2009

AWARDS: Ouers van die jaar

Aarsy, hier is on eerste boorgatspook award serrimonie, Ons eerste afdeling het te doen met mense wat nie ken van naai met konnies en pilletjies nie. As gevolg van dit het hulle die wereld n kakker plek gemaak met kleiner version van hulself:
In sewende plek :

"Goeie werk, stuur vir almal n foto van jou hol op mxit, onthou sommer om die klein kak wat by jou poes uitgeklim het in die foto te sit, die manne kry hout vir dit!"
In sesde plek:

"Hannesie, maak gou mamma se stripper skoentjie vas, mamma moet gaan tiete wys vir n nuwe danny the dolphin dildo...ag ek bedoel skoolfonds"
In vyfde plek:

"Mjhaha, Kyk hoe doen ek my drum solo op my laaitie se kop, Hy laaik dit kwaai..As hy kon praat sou hy se...Nog pappa nog!!! Klavier is vir poesies!!"
In vierde plek:

"Hier is Hannesie se mamma besig in n freelance gig, Dis die dogertjie in pink se verjaarsdag en die clowns was bietjie duur"
In derde plek:

"Ag dankie my skat, pappa is besig om n dratie te maak en kan nie n stroke verloor nie...(Pappa het net een arm want hy bou mos chloorbomme"
Ons runner up:

"Ek het nie woorde nie...regtig"
EN DIE WENNER IS:

"Barries, maak jy nie vir klein Stef seer so nie??..."FOKKOL, sy ma is mos n akkedis, as een afpoes groei hy n nuwe een...of so se hulle"

No comments:

Post a Comment