Tuesday, August 25, 2009
Monday, August 24, 2009
Maandag kepaandag keriekstieksaandag
Aarsy..

Welkom weereens na n nuwe week in jou kak lewe....Die hooftrekke vandag:
MANVROU WEN GOUD VIR SA.

Jissie dis n moeilike een om te call, Maar die girl het n fokken sixpack wat die helfte van ons nooit sal he nie...En omdat sy n atleet is glo ek nie dis al die Marlboro filter wat haar stem so uuhhm "manlik" maak nie...Maar ek is fokken trots Suid Afrikaans en ek lag vir al die ander lande want daai girl het hulle faktap ge hardloop...So...Dude!!! Boorgatspook is trots op jou...Ek hoop net nie dit kom uit dat jy actually n man is nie...Want dan lag die ander lande vir ons.
Blykbaar gaan Bryan Habana nou vir die W.P speel, Dit beteken twee dinge
a) Bryan Habana is nou klaar met groot rugby
b) Die 2009 Super 14 trofee was die laaste trofee wat hy in sy lewe sal wen
Sterkte daar in die kaap ou Branna, Die bulle gaan jou mis...Maar nie vir te lank nie
Friday, August 21, 2009
Thursday, August 20, 2009
Ek het n vraag
Dagse maats

As julle dalk n tydjie kry...Skiet gou n krummel in die "comments" section hier onder op my vragie wat ek nou wil vra... Hy lyk as volg:
Wie van julle het n tv lisence??.....En die tweede deel van die vraag is....Die van julle wat nie een het nie...Het julle ook al n fokken bloed rooi prokereursbrief in die pos gekry??
As ek nou eerlik met julle kan wees.... As ek nie n soepir kont cool SONY Bravia LCD gekoop het nie...Sou ek ook nog ge roof kyk het totdat my oe seer was...Maar die grap is, EK SOU NIE EEN FOKKEN SEKONDE GEMORS HET VAN MY LEWE, OM SABC TE KYK NIE....Maar tog reken hulle ek skuld hulle n geldjie vir hulle fokken tos wat hulle in die airwaves in broadcast...Nou ja...As ek daai LCD TV kon koop sonder n faktap tv lisence...Sou ek...ONCE!!!!! Maar iemand wat ek ken, roofkyk n kakshot...En hy het n rooi briefie in die pos gekry.
Maar hier is snaakste deel van die hele storie....En elke woord wat hier volg...is waar....So paar jaar terug toe die eerste prok briefie gekom het...Was hy op GROEN papier gedruk...En hulle het mooi gevra dat die geldjie aan die SABC betaal word..Die briefie was iets soos:
"Betaal asseblief jou tv lisensie geldjie, ons vra mooi...As jy dit nou betaal sal ons iemand stuur om jou gras te sny en jou toon naels te knip...Vrede...van : Die Prokereurs"
Daai groen briefie het saam met die Dion koerantjie asblik toe gegaan...Die lewe het aangegaan soos normaal...
Toe n jaar of wat later...Kom daar n briefie...Selle kontkop prokereurs wat geldjie soek om Isidingo en Yo tv aan die gang te hou...Maar die keer...Was die briefie op geel papier ge tik, en hy het as volg gelees:
"Jy het nog nie jou tv lisensie geldjie betaal nie, Dis nie meer snaaks nie...Kom nou...Betaal jou geldjie, Ons wil nou nie weer vra nie...Plus..Ons sal jou 50% afslaggie gee...Kom nou man!!...Doen die regte ding...Van: Die prokereurs"
Die geel briefie het saam met die HiFi Corporation specials bladsykie asblik toe gegaan......Die lewe het aangegaan soos normaal...
Maar nou...Nou is daar kak....Want die proks...Hulle het die rooi stationary uitgehaal...En as die rooi stationary uitkom....Kak alles...Soos bewys in die laaste briefie:
"FOK JOU!!! Jy het nogsteeds nie jou tv lisensie betaal nie...Hierdie is die fokken laaste keer wat ons gaan vra...Soos jy kan sien het ons die rooi papier gebruik!!!Ons is nou moeg om jou gat te lek vir ons geldjie...Hoe de poes dink jy moet ek nuwe tyres op my BMW sit as jy nie jou geldjie gee nie??Betaal nou of ons kom fokken skop jou hond, pis op jou gras en verkrag jou "domestic executive"...Jy fok rond met die verkeerde gangsters jou naai!!! Dis hoe ons fokken rol!!!Jou bliksem!!!Ons gaan nie weer praat nie....BOOYAKASHA!! Van: Die Prokereurs
Na daai briefie...toe skrik ons...Nee kyk...Dit was n wake up call...Maar toe gaan die rooi briefie saam met die Makro koerantjie in die asblik in en..
DIE LEWE GAAN AAN SOOS NORMAAL

Tuesday, August 18, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)

