Hit Counter

Monday, August 17, 2009

Ietsie vir julle wat kan lees

Daarsy...Hier gaan ons weer...Nog n super tos maandag..Ek weet nie van julle nie... Maar ek is nie n groot fan van werk "team building" gatherings en sulke tos nie...Julle weet...n bymekaarkoms waar al die grootste konte in jou company bymekaar kom om te kyk wie het die meeste "gees" en wie kan die groot base se piele die hardste gorrel...Die fokkers wat soos by n action cricket byeenkoms almal ge colour code is...War paint dra..En n spesiale kreed ge skryf het...Iets soos "Ons is die die cool cats, Ja ons is!! Ons is die cool cats, Ons is die beste...hoera hoera hoera.... ens ens..

Nou ek is nie n "rebel" wat nie like om saam met die crowd te gaan of so iets nie, ek sal n apie laat nies in n groepie nou en dan...Maar ek kan n faktap ding van n myl af sien...En ja..Ek was onlangs na n "spanbou" afvere gewees...Toe ons daar aankom, toe sien ek klaar groepies...n oranje groepie, n rooi groepie, n blou groepie ens ens...Toe weet ek al klaar...Ek is nou in die hartjie van LAME...En om dinge erger te maak....Iemand het n vuvuzela saam ge bring...Dit was official...."IEMAND HET FAKTAP KARMA NA MY KANT TOE GE SKIET!!!"

Maar soos n stinkhond wat in n hoekie vas gekeer word, en n frot poep uit basuin om weer die opper hand te kry...Het ek en my man slaaf Giel die awesome kraantjie oop gedraai en ons invisible super awesome forcefield het ons beskerm teen al die lame...So ja...Hier sit ek...in staat om met al julle pragtige mense die geheim van my awesome te deel...Klik hom vir n groter vershin


Thursday, August 13, 2009

Slim

Bring die water, Bring die sand...n stukkie scum is aan die brand!!

Wednesday, August 12, 2009

Babe of bulletjie

Speel die speletjie om te kyk of jy n tabbie kan spot deur net haar gesig te loer...Nie dat daar iets fout is met tabbie girls nie...Hulle gee mos die beste blaaswerke want hulle is altyd honger....Jy klik op die prentjie met jou komper sy muisie


Tuesday, August 11, 2009

So staal reukie

"Het jy mooi ge was liefie?"
"Ja ek het hoekom?"
"Ruik hier"
"Sies!!! Waar het jy met ge-roesde staal gespeel?"


Monday, August 10, 2009

Die avonture van Jason

Jason en sy bra's sit eendag en beplan n lekker visvang trippie, Jason laat weet toe sy bra's hy kan nie gaan nie want sy gaans het gese hy mag nie..So na al sy chommas hom kak gegee het daaroor, sleep hy huis toe om te gaan huil...Maar nie voordat hy by die engen quick shop gaan stop het om vir haar tampons te kry nie....

`n week later rock al Jason se bra's by die dam op, en daar sit Jason met n yskoue bier en `n vet zol vir hulle en wag om n lekker snoesige vuurtjie...Die kole amper reg vir n tjoppie en n worsie....

"FOKKIT!! reken Gustav hom..."Hoe de fok het jy jou gaans gekry om jou te laat kom?"

"Ek het nie nodig gehad nie" tune hy "Gister toe ek na werk by die huis kom, gaan sit ek op my bean bag met n koue black label en huil omdat ek n pussy is, toe kom my ou lady en surprize my in n super kort nag frokkie...Ek kon haar tepels en als sien...Sy reken my toe

"Vat my kamer toe, bind my vas aan die bed...En maak dan net wat jy wil" En nou ja...Hier is ek.


Friday, August 7, 2009

Bek to bizniz

Raait... Ek vra om verskoning vir my slapgatgeid die week... Ek is mos n proffesionele high fiver en moes die maandag in kaapstad saam met die springbokke by hul oefening wees om hulle te high fives te gee..Dinsdag was ek by Pres. Barrak Obama gewees om wereld vrede te discuss...Hou duime vas, ek dink ons is naby aan n solution...Woensdag het ek gewerk aan n teenmiddel vir swine flu in area 51...En gister het ek die gautrein bestuur..Ek sien op ons poll dat groot tiete en Morne Steyn hand aan hand loop as die mees awesomeste ding ooit.Poepe is altyd snaaks...Hier is Tiger Woods op die 17de putjie met n 7 yster in na die kort grassies toe...Maar as die kaas gesny moet word, moet die kaas gesny word...Ek kan verkeerd wees


Saturday, August 1, 2009

Morne Steyn vs All blacks

KLIK OP DIE PRENTJIES OM HOM TE VERGROOT...Hulle volg op mekaar...Ek mag verkeerd wees