Monday, July 13, 2009
Groete vanuit die bos
Ek bevind myself nou wel in die bos op fuckansie, maar ek loer in om die punt huis toe te dryf dat enige iemand wat sewende laan kyk verdien om leeg ge tap te word deur n draggielaar...Die dag wat tannie Hilda begin tiet wys op daai show, koop ek die limited edition dvd soepir doepir doos stel....Vir Giel
Wednesday, July 8, 2009
WAPPA!!!!
Kyk hoe fokken klap daai kniegies teen mekaar...Ek het letterlik n pis vlekkie op my Pokemon onnie gemaak na die een...
Tuesday, July 7, 2009
n dag in my lewe
Friday, July 3, 2009
Hou jou pubes onder beheer
As ek n rand gehad het vir elke keer wat ek ge shower het iewers, of selfs ge bad het en op die seep of teen die muur was daar n balhaar of n kwashaar...was ek nou n ryk man...Sommige mense kry tot n spons op die lip by die gym...Nee fok ek sal kots...Ou Giel het lekker ge smul aan een...Nou...Die vraag is ook...was dit kop spons, of skrot spons...Niemand sal weet nie...Al wat ek weet is dat ou Brandon hieronder is gatvol vir iemand se curly wat hom van n skouer hoogte bekruip.
Vir die worsrokers
Thursday, July 2, 2009
Draties maak
Subscribe to:
Posts (Atom)















































