As ek n rand gehad het vir elke keer wat ek ge shower het iewers, of selfs ge bad het en op die seep of teen die muur was daar n balhaar of n kwashaar...was ek nou n ryk man...Sommige mense kry tot n spons op die lip by die gym...Nee fok ek sal kots...Ou Giel het lekker ge smul aan een...Nou...Die vraag is ook...was dit kop spons, of skrot spons...Niemand sal weet nie...Al wat ek weet is dat ou Brandon hieronder is gatvol vir iemand se curly wat hom van n skouer hoogte bekruip.
Hier op die spook kyter ons vir allerande mense...Van astrologie professors tot dwergie shemale waterpolo spelers, So hier is iets wat al die rugridders sal dink is "fabulous"...Broukbek mawntin staail. (Klik op die prenkie vir n groter vershin)
Ek het n rukkie laas iets op hierdie stukkie kak van my ge druk, maar daar is goeie rede daarvoor...Ek was in die hossie want ek het myself te geweldadig met die hand ge groet...So nou deel ek maar die verskeidenheid pramme wat my in die ICU ge land het....Plesier
Wat is op my spoke!? Daar gaan nie 'n week verby wat ek myself nie bekommer oor julle, julle vriende en familie nie. Ek dag ek skiet gou update indien jou ma haar stompie tussen die skoonmaak goed in skiet.
Kom gerus binne, skop jou vlooimark tekkies af, en maak jouself tuis...Hier op boorgatspook is dit hoe ons rol. Hier is fokkol kollosale egos of kak houdings nie...
Hierdie is maar net n plekkie waar twee gewone chommas die goed neersit wat hulle dink is snaaks...Niks meer nie, niks minder nie, en as ons along the way iemand anders n glimlaggie kan gee is dit spif
Skiet ons jou krummel by die posts onder "comments" of maak gebruik van die wonders van taknologie en stuur n posduifie na boorgatspookblog@gmail.com..