Hit Counter

Monday, May 25, 2009

DRAKS!! Nie altyd so lekker nie

Kyk, ek het al n paar illegal substances in my lewe gevat, en ek moet se 90% van die tyd was dit net te befok...Gee drukkies vir almal en skiem jy fokken loop op water..Maar daar was daai ander 10% wat maar bra tos was...En om te haloesinyt is befok as dit dinge is soos bome wat jou zap signs gooi en wolke wat met jou praat....maar op die flipsaaid kan dit moer faktap wees as jy sien hoe mense se gesigte van hulle af smelt...En natuurlik die acid flashbacks...Hier is n videokie vir al julle mense wat te pissie was om draks te traai...Hierdie video is daai 10% van jou trips wat soepir kak was..enjoy


Wednesday, May 20, 2009

Spinnekop + Klippies & Coke = Awesome

Hierdie is een van die fokken snaakste kak wat ek in my lewe gesien het...Hierdie bra is legend!! "Vat nog n slukkie man", Hierdie etters verdien hulle eie fokken TV show

Thursday, May 14, 2009

Giel en 'n speletjie

Nou ja hiers ek weer, my keyboard werk nog.
Ekt so bietjie op die interweb ge-scout vir speletjies vir my X-Doos. 'n goeie speletjie, 'n xbox, pull over truitjie en ek belowe jou die cherries sal kom klippies gooi teen jou ruit in die aand.
Ekt op die bemarking afegkom wat ek geskiem het is pis cool, ouma en Ds. Andrew sal dit miskien nou nie waardeer nie maar my fok dis goeies. Hulle het die armpies orals in London op straat gelos in plaas van om 'n flyer onder jou durablades te los. Loer hom hieronder


"Fokkit, daai game lyk nogals swaar"


Nou ja as jy die prentjie so kyk reken julle seker, fokkit ek moet daai ding kry vir my komper. Ek gaan daai spacebar tokkel!! Nee wat pappie, niks vir jou nie. Eerstens dis net vir Wii, tweedens die prentjie hier onder is nie die gamecover nie, dis in-game graphics.
Nou ja ek weet nie so mooi nie, my TV wys groen ook


"POOOOOOOOOOW!!!"

"Klop Klop, ek jou hart gestop"

Caution: Kak Game, waars die groen?


Sover as wat ek kon aflei is daar ook nie veel van 'n storie agter die stuk kak nie, behalwe dat 'n lamp paal in 'n ou se anus kan wegsteek.

Ag ek weet nie, miskien hou ek en net te veel daarvan om te sit en speel as om mamma se potte te breek terwyl ek games speel.
All en all seker nie te kak idee met die hele Sin City theme nie, maar ek persoonlik dink dis net omdat die Wii te kak is om Groen te wys.

Check op youtube en besluit vir jouself of jy daarvan hou of nie. Al wat ek se is as jy daarvan hou, is jy 10 to 1 'n fag.



Staaaaadig ou grote!!!

Monday, May 11, 2009

Sluk hom



Hy los so staal na smakie in jou mond

Westsaaid!!!



Hulle bust n cap in jou ass, en bak dan vir jou koekies om jammer te se.

Friday, May 8, 2009

Giel is jou seatbelt

Al die Fast & Furious koors maak my tril bewe. Eks bang julle rotte paint 'n boom rooi die naweek, so ekt so paar veiligheid bordtjies opgedruk. Volg my advies en geen askies!!





Dis al van my kunt af. Vroom Vroooooom.