Hit Counter

Friday, May 8, 2009

Fliek Rubriek

Ek het mos nou besluit omdat ek ook lekker dik is soos Barry WRONG dat dit my kwailifiseer om movies te rate.... Ek begin sommer met een wat nie baie goed gaan doen by die oscars nie.

Fast and Furious....(Fok ek weet nie nommer hoeveel nie...Die nuutste een)
Fokken sweet wa...Skyline GTR

Nou...Ek rate Vin Diesel kwaai hys nou nie fokken Al Pacino nie maar hy staan sy grond in skiet en slat movies, en ek moet admit my heel eerste dvd wat ek by die vlooimark ge koop het was Fast & Furious 1...Dit was darem n goeie copy.....(by the way...moenie faktap copied dvds koop nie...dis toskak!! en dit fund terroriste...serias!!)


Vin ref sy cortina

Nou ou Vin (Dom Toretto) maak rook so nou en dan...En ek moet se hyt rook gemaak in die stuk kak fliek ook, Paul Walker (Brian O Conner) was ook shap en die anner actors het ook nogal oraait toneel gespeel...Behalwe die mexican chick in die begin van die movie...Maar dis ok...sy sneuwel sommer vinnig.

Die cherrie vrek vinnig

Die fliek begin sommer baie confusing want die chinese bra wat in een van die vorige movies dood is fokken spin te lekker in sy trokkie wanner hulle petrol skyl in die begin...Maar eventually kom mens agter die kak speel nou af voor die chomma drift het in tokyo waar hy ook dood is.Anyways dan vrek die mexican chick wat natuurlik Dominic (Vin) se goose was...Hy kom dan terug amerika toe om haar moordenaar op te fok...Dan spin hulle en ry vinnig vir so uur in die movie...Dan ry hy die ou poes toe met n faktap cortina of iets in n ander cortina vas...Dan is die movie klaar..

Die fliek is kykbaar....Maar n klomp kak...Maar van die karre in die movie is nogals befok en dis hoekom hy n rating kry van: 5/10

Thursday, May 7, 2009

Ink

Ek hou mos daarvan om op myself te laat teken...So ek het besluit om bietjie met almal n paar tattoos wat ek rate te deel....Vandag se tema is Angels & Wings...Klik op die klein prentjies vir n groter weergawe

Wednesday, May 6, 2009

Corky op dvd


Kry hom nou op dvd....Maar in ingils

Nom nom nom


Smaak my die yanks bly op die maan

Uganda se pres wil by die russe en amerikaners op die maan gaan hoor wat de fok soek hulle daar..

Africans must travel to the moon: Uganda president

Monday, 04 May 2009 17:27
Africans must travel to the moon to investigate what developed nations have been doing in outer space, Ugandan President Yoweri Museveni said Saturday.
"The Americans have gone to the moon. And the Russians. The Chinese and Indians will go there soon. Africans are the only ones who are stuck here," Museveni said, addressing a meeting of the Uganda Law Society in Entebbe.
"We must also go there and say: 'What are you people doing up here?'."
Museveni urged the assembly of Uganda's top lawyers to support East African integration, arguing that one of the region's goals should be to develop a space programme.
"Uganda alone cannot go to the moon. We are too small. But East Africa united can. That is what East African integration is all about," he said. "Then we can say to the Americans: 'What are you doing here all alone?'."
Museveni has vocally campaigned for a common East African economic and political zone.


SKIEM EK PRAAT KAK??

http://news.yahoo.com/s/afp/20090502/wl_africa_afp/ugandaafricaspace_20090502181021

Monday, May 4, 2009