Daarsy maats, die site haal asem...
Kry jouself by www.boorgatspook.co.za
Ek se weer www.boorgatspook.co.za
Wednesday, October 21, 2009
Sunday, October 11, 2009
Ampie Beets
Hola maats
Ons het die naweek BSW Nuus 2 geskiet, en dit was n moerse sukses... Ons gaan hom saam die nuwe site upload...Ons het intussen ons talent scouts uitgestuur om talent vir ons boorgatspook record label te soek... En hulle het ge deliver... Hier is Ampie Beets.. Die man se kak is warm, Ons reken hy gaan al die pad gaan..Hier is die advertensie vir sy nuwe album...BRUINBROOD..Ons beplan om "WorsRol" se musiek video binnekort te skiet
Laat ons weet wat reken julle van die man.. Klik op die "play" knoppie hieronder
Ons het die naweek BSW Nuus 2 geskiet, en dit was n moerse sukses... Ons gaan hom saam die nuwe site upload...Ons het intussen ons talent scouts uitgestuur om talent vir ons boorgatspook record label te soek... En hulle het ge deliver... Hier is Ampie Beets.. Die man se kak is warm, Ons reken hy gaan al die pad gaan..Hier is die advertensie vir sy nuwe album...BRUINBROOD..Ons beplan om "WorsRol" se musiek video binnekort te skiet
Laat ons weet wat reken julle van die man.. Klik op die "play" knoppie hieronder
Wednesday, October 7, 2009
Staan sterk vir nog n klein rukkie
Dagse my mense
Julle skiem seker teen die tyd die spook is dood, en die fok weet ons voel amper dood...Maar dis omdat ons so fokken hard spook aan die nuwe site, Nou reken baie van julle seker...Blah fokken blah...whatever!! En ek kan sien hoekom julle so sal se..Want hier op hierdie blog gebeur absoluut fokkol..Maar vir goeie rede ek assure julle...Net om vir julle te wys dat ons nie fabels praat nie, het ek n screen shot van die nuwe boorgatspook tuiste geneem..Ek het so paar dinge uit ge blur vir twee redes...Ek wou nog altyd dit gedoen het, en soos enige goeie M Night Shamalamamnanan movie wil ons n lekker suspence op bou...vir die groot klimaks...Nou nie dat die nuwe site n groot klimaks vir baie van julle sal wees nie...Maar vir n ou soos Tiaan Stootwagen wat nooit klimaks nie sal dit n taai kolletjie in sy onnie los..Nou maar raait check waaraan timmer ons

Staan sterk julle.....Ons is amperkies stamperkies klaar!!!!
Julle skiem seker teen die tyd die spook is dood, en die fok weet ons voel amper dood...Maar dis omdat ons so fokken hard spook aan die nuwe site, Nou reken baie van julle seker...Blah fokken blah...whatever!! En ek kan sien hoekom julle so sal se..Want hier op hierdie blog gebeur absoluut fokkol..Maar vir goeie rede ek assure julle...Net om vir julle te wys dat ons nie fabels praat nie, het ek n screen shot van die nuwe boorgatspook tuiste geneem..Ek het so paar dinge uit ge blur vir twee redes...Ek wou nog altyd dit gedoen het, en soos enige goeie M Night Shamalamamnanan movie wil ons n lekker suspence op bou...vir die groot klimaks...Nou nie dat die nuwe site n groot klimaks vir baie van julle sal wees nie...Maar vir n ou soos Tiaan Stootwagen wat nooit klimaks nie sal dit n taai kolletjie in sy onnie los..Nou maar raait check waaraan timmer ons
Staan sterk julle.....Ons is amperkies stamperkies klaar!!!!
Monday, September 21, 2009
Monday, September 14, 2009
Hoelykit
More maats, julle skiem ook al seker, "Fok hierdie ouens is ook net all talk, want hier gebeur fokkol op die site"... Maar ons is fokken HAAARD besig met die nuwe site en skeep so bietjie die een af....En vir dit vra ek onverskoning....Maar ons moet al ons tydjie in die nuwe site in sit want dit help nie ons praat so moerse van die nuwe site en dan as hy op is, is dit n stukkie kak nie...Nee nee...Ons be aam om rook wolke so groot soos wat 8 jaar terug in New York was te maak...maar net op die internets, Op daai topic... Ek het weer n paar programme oor Sept 11 2001 gekyk onlangs ,en dit fokken skud my nogsteeds...



Se wat jy wil van die Yanks, hulle is nou wel groot konte, maar fok weet... Daai aanvalle was darem maar faktap....Daai twee moerse geboue...Al daai mense...WEG in minder as n uur se tyd... Maar ja...So gaan hy maar....Op n ligter noot:
DIE FOKKEN BOKKE!!!!!!!! TRAAI NYSHINS CHAMPIEENS!!!!

Ek sal julle se...Met al die kak in ons land en die kraaim en al die ander tos wat jou net wil laat fokkof hier...Moet daar tog iets in jou hart wees wat jou PROUDLY SOUTH AFRICAN laat voel...Sevens rugby, die krieket, District 9.....Nee man...Maak my hart fokken warm!!! En dan is daar die currie cup.... Nou vir die van julle wat nie weet nie...Ek en Giel is altwee blou bul supporters...MAAR MOET DIT NOU NIE TEEN ONS HOU NIE!!! Asseblief.... Maar ja...toe kak ons WEER af...die keer teen die sharks...So baie geluk aan al die sharks supporters...Nie al die bloubul supporters huil na n verloor nie...Maar die fok weet, as ons nou weer gaan begin wen...Dan gaat julle my hoor :) :) :) :)....Maar all en all...Ek reken on rappie lyk goed....Met Piet Divvy en al...En dan wys die all blacks ook nou watse fokken bad losers hulle is en cite vir Jaque Fourie en ban hom vir 4 weke...VIR FOKKEN WAT??Ah wel...Fok hulle ook...Die koppie is ons sn en dis al wat saak maak
Nou maar ja...Ekt nou genoeg kak gepraat, ek moet seker verder bou aan nie nuwe site...Giel is die mastermind en fix alles wat ek opfok...Maar ek kont-ribute in my eie spesiale manier...Ek mag verkeerd wees.
Monday, September 7, 2009
Fliek Rubriek - District 9

Nou ja...Daar sit ek op n sondag middag by die huis besig om poker op facespace te speel, en besluit toe maar om te kyk of ek al my overdraft limit geslaan het op my standard bank internet banking...En kan jy fokken glo...Daar was nog net genoeg geldjie gewees vir een van twee dinge..
1) n lap dance by n skurwe tannie sonder tanne by die cockpit daar om die hoek van my. of:
2)n movie ticket, mega slush puppie en popcorn..
Ek drop toe my bra Giel n sms en reken hom ons moet District 9 gaan koekeloer....Sowat n uur later kabel die doos my terug net om my te se hy en mammies het nounet wakker geword na n middag slapie (Seker weer lekker tussen die lakens ge dans as jy my vra)...Ons spreek toe maar af om gister na werk die fliek te gaan loer..
Nou ek wil nie te veel se oor die movie, want eerlikwaar..GAAN KYK HOM!!! Maar ek het n paar woordjies wat ek wil neerle oor hom...So luister mooi

Toe die movie eventually begin na al die voorprente was my slushie hond al klaar...Daar was net fokken ys krummels...Maar dis seker omdat ek n fokken vraat is...Maar dis nie die punt nie...Die movie begin "documentary" style soos Blair Witch project en Cloverfield...Toe skiem ek kla..."O fok!!! Ek gaan hierdie stuk kak movie uitmekaar skeer op my blog more"...Maar dis maar net om ons main karakter voor te stel...Wikus van der Merwe (Sharlto Copley)...Hy is n agent vir die MNU...Hulle is een of ander organisasie wat wapens maak en aliens se lewens moeilik maak..
Nou ek gaan nie vertel waaroor die hele storie gaan of hoekom die aliens hier is in hulle moerse spaceship wat oor Jozie hover nie...Maar ek kan vir julle se dat as julle n aanhanger is van die woord "FOK" is hierdie movie die een vir jou...Ou Wikus laat val hom meer keer as wat Earl Rose n rugby bal met sy fokken american football kit en handskoentjies laat val..Maar ou Sharlto Copley maak fokken groot rook wolke in die fliek...Sy acting is fokken spot on en hy sit nie n voet verkeerd nie...Maak n man se hart warm om te sien watse skills ons actually het in hierdie land van ons.Die movie word ge direct deur Peter Jackson wat die Lord of the Rings movies, en King Kong gemaak het.Maar die goue prys moet gaan aan Neill Blomkamp...Hy is die bra wat die hele storie uitgedink het...Die movie is ge baseer op sy kortfilm "Alive in Joburg"...Gaan fokken koekeloer daai oukie op Youtube, en terwyl jy daar is...Check sommer sy "Halo" movie ook...Die ou is n fokken genius pappa!!!En met die yanks wat bietjie geld in die projek ingegooi het, is hierdie movie fokken EPIC!!...So...Klim NOU in jou Tata, gaan trek geldjie...En gaan fokken kyk hierdie movie!!!!Seriaas!!!Ek praat nie nou kak nie.Selfs Giel se mammies het die movie ge smaak...en sy smaak net shows op Series Channel soos Top Chef en Antiques Roadshow op daai faktap ou meubels channel...TCM
Sunday, September 6, 2009
Wayne Barnes jou doos!!!!
Ek wil net se, ek is nie n man wat huil oor n ref as my span verloor nie...En die aussies het n beter game as ons gespeel saterdag...Maar die feit bly staan...Daai fokken pommie gemors wat homself n ref noem "WAYNE BARNES" het ons genaai...En hy is dieselfde kont wat die all blacks ge naai het in die 2007 Wereld Beker...Daai kont het seker fokkol vriende op skool gehad nie...En ek twyfel of enige iemand saam hom braai..So ja...Nou moet die bokke maar die tri nations trofee in Hamilton gaan haal volgende week teen die all blacks..


Friday, September 4, 2009
Kul jou hier, kul jou daar. Hier kom gevaar.
Die ou meubels was mos laas naweek by wild waters, toe fok sy nou weer alles mooi op by Betowerende Bertus se show.
Ou Meubels..Ontmoet vir roltrappe
Oupa!!! Pasop...Die trappe loop vanself!!
(Dankie aan Jason vir hierdie stukkie goud)
Tuesday, September 1, 2009
Nuusberig
Nou ja maats, dis al woensdag....En die van julle wat in ons youspacebook groepie is weet seker teen die tyd van die aapgreit...Dis reg ja...Ons bou n super duper site...So staan asb sterk vir n rukkie terwyl ons die nuwe site op die lug kry...Die gaan die super awesomeste site in die melkweg wees....Ek mag verkeerd wees..

Sodra hy shup en reg is om te fokken rok en rol...Sal ek die link vir julle hier post....Ons het rerig n broek vol planne vir die site, Maar kan altyd doen met insette... Ek meen dis JULLE fokken site...So as daar iets spesiaal is wat julle op die nuwe site wil sien...laat ons weet asseblief man!!Stuur sommer n possie met jou idee na:
Die idee wat wen kry n high five by ons en n blaas of n lekkie by sy of haar gaans of slaaf..
PRRRRREEEUUU!!!!

Monday, August 31, 2009
So gaan hy maar
Nou maar raait, Welkom terug van julle nawekie af, Ek hoop almal het lekker ge rus en al ons dame lesers, ek hoop julle het almal julle manne met die hand groot gemaak terwyl hy gekyk het hoe die bokke die ausies sleg opfok!!! En manne ek hoop julle het almal na die game julle gaanse soos roomyse verorber...Dit was gister 28 jaar gelede toe ek uit my mamma se baarmoeder uit ge ontsnap het...En om die groot oomblik te vier het ons bietjie ons kele met jagerbombs ge lubricate....En so by die 6de jagerkie...Toe lyk die wereld vir ons heeltemal anders...Hier onder is n paar voorbeelde van hoe die wereld sal lyk as jy op rooi koeldrank kuier....En ook as oom Jager besluit om dryfings met jou kop te speel


Thursday, August 27, 2009
Ou meubels, onmoet vir Kawasaki!!!!!!!
Oh nee!!!! My maag is al seer!!! Ek kan nie meer nie.... Kyk dis altyd snaaks as iemand seer kry...Maar hierdie is n fokken double whammy...En n bonus...Dis soos om n R100 in jou sak te vind in die middel van die maand....Dis die snaakste ding wat ek die hele jaar al gesien het
mm tsss mmmm tsss mmm tssss
Jeffrey Dahmer kon nie net n mean bicep fillet braai nie...Smaak my die bra kon beatbox in sy spaar tyd
Tuesday, August 25, 2009
Monday, August 24, 2009
Maandag kepaandag keriekstieksaandag
Aarsy..

Welkom weereens na n nuwe week in jou kak lewe....Die hooftrekke vandag:
MANVROU WEN GOUD VIR SA.

Jissie dis n moeilike een om te call, Maar die girl het n fokken sixpack wat die helfte van ons nooit sal he nie...En omdat sy n atleet is glo ek nie dis al die Marlboro filter wat haar stem so uuhhm "manlik" maak nie...Maar ek is fokken trots Suid Afrikaans en ek lag vir al die ander lande want daai girl het hulle faktap ge hardloop...So...Dude!!! Boorgatspook is trots op jou...Ek hoop net nie dit kom uit dat jy actually n man is nie...Want dan lag die ander lande vir ons.
Blykbaar gaan Bryan Habana nou vir die W.P speel, Dit beteken twee dinge
a) Bryan Habana is nou klaar met groot rugby
b) Die 2009 Super 14 trofee was die laaste trofee wat hy in sy lewe sal wen
Sterkte daar in die kaap ou Branna, Die bulle gaan jou mis...Maar nie vir te lank nie
Friday, August 21, 2009
Thursday, August 20, 2009
Ek het n vraag
Dagse maats

As julle dalk n tydjie kry...Skiet gou n krummel in die "comments" section hier onder op my vragie wat ek nou wil vra... Hy lyk as volg:
Wie van julle het n tv lisence??.....En die tweede deel van die vraag is....Die van julle wat nie een het nie...Het julle ook al n fokken bloed rooi prokereursbrief in die pos gekry??
As ek nou eerlik met julle kan wees.... As ek nie n soepir kont cool SONY Bravia LCD gekoop het nie...Sou ek ook nog ge roof kyk het totdat my oe seer was...Maar die grap is, EK SOU NIE EEN FOKKEN SEKONDE GEMORS HET VAN MY LEWE, OM SABC TE KYK NIE....Maar tog reken hulle ek skuld hulle n geldjie vir hulle fokken tos wat hulle in die airwaves in broadcast...Nou ja...As ek daai LCD TV kon koop sonder n faktap tv lisence...Sou ek...ONCE!!!!! Maar iemand wat ek ken, roofkyk n kakshot...En hy het n rooi briefie in die pos gekry.
Maar hier is snaakste deel van die hele storie....En elke woord wat hier volg...is waar....So paar jaar terug toe die eerste prok briefie gekom het...Was hy op GROEN papier gedruk...En hulle het mooi gevra dat die geldjie aan die SABC betaal word..Die briefie was iets soos:
"Betaal asseblief jou tv lisensie geldjie, ons vra mooi...As jy dit nou betaal sal ons iemand stuur om jou gras te sny en jou toon naels te knip...Vrede...van : Die Prokereurs"
Daai groen briefie het saam met die Dion koerantjie asblik toe gegaan...Die lewe het aangegaan soos normaal...
Toe n jaar of wat later...Kom daar n briefie...Selle kontkop prokereurs wat geldjie soek om Isidingo en Yo tv aan die gang te hou...Maar die keer...Was die briefie op geel papier ge tik, en hy het as volg gelees:
"Jy het nog nie jou tv lisensie geldjie betaal nie, Dis nie meer snaaks nie...Kom nou...Betaal jou geldjie, Ons wil nou nie weer vra nie...Plus..Ons sal jou 50% afslaggie gee...Kom nou man!!...Doen die regte ding...Van: Die prokereurs"
Die geel briefie het saam met die HiFi Corporation specials bladsykie asblik toe gegaan......Die lewe het aangegaan soos normaal...
Maar nou...Nou is daar kak....Want die proks...Hulle het die rooi stationary uitgehaal...En as die rooi stationary uitkom....Kak alles...Soos bewys in die laaste briefie:
"FOK JOU!!! Jy het nogsteeds nie jou tv lisensie betaal nie...Hierdie is die fokken laaste keer wat ons gaan vra...Soos jy kan sien het ons die rooi papier gebruik!!!Ons is nou moeg om jou gat te lek vir ons geldjie...Hoe de poes dink jy moet ek nuwe tyres op my BMW sit as jy nie jou geldjie gee nie??Betaal nou of ons kom fokken skop jou hond, pis op jou gras en verkrag jou "domestic executive"...Jy fok rond met die verkeerde gangsters jou naai!!! Dis hoe ons fokken rol!!!Jou bliksem!!!Ons gaan nie weer praat nie....BOOYAKASHA!! Van: Die Prokereurs
Na daai briefie...toe skrik ons...Nee kyk...Dit was n wake up call...Maar toe gaan die rooi briefie saam met die Makro koerantjie in die asblik in en..
DIE LEWE GAAN AAN SOOS NORMAAL

Tuesday, August 18, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)








